Seisoenskos - Resepte vir die hele jaar

R 350.00

Die beste kos begin met die beste seisoenale bestanddele. Seisoenskos wys jou hoe om 'n geleentheid te maak van die lente, somer, herfs en selfs winter.

Neem tyd om 'n heilsame ete te kook om dit met vriende en familie te deel. 90 resepte - van voorgeregte, brood en versnaperings tot hoofgeregte, bygeregte, poeding, bak en drankies - maak dit maklik om die oorvloed van elke seisoen te geniet.

Author: Weg!/Go! Platteland
ISBN: 9780798177337
Date Released: September 2018
Format: Soft cover, 192pp