Dit Proe Soos Huis

R 365.00

Geure van my ma se kombuis

In “Dit Proe Soos Huis” vereer Herman Lensing sy moeder met sy besonderse kooktalent.
Haar gunsteling resepte, passie vir kos en persoonlike verhale word op hierdie bladsye vaardig verweef.

Die resepte word 'n herinnering, 'n kosverhaal wat verband hou met wat WAS. Kos is liefde, hul kombuis is die hartklop van die huis.

Author: Herman Lensing
ISBN: 9780798179911
Date Released: October 2019
Format: Soft cover, 192pp